Childhood Cancer Foundation (CHOC)
Event: Comrades Marathon 2027
Om te hardloop is n baie groot voorreg, en dit is meer waardevol as jy weet jy hardloop vir ń doel. Dit maak ook die duisende kilometers wat jy op die pad in jou tekkies is, die moeite werd!
Ek wou nog altyd n bydrae maak tot iets baie groter as hardloop self, en om te kan hardloop vir CHOC beteken ek kan n positiewe bydrae maak tot die breër samelewing. Ons àlmal is al geraak deur kanker. Hier gaan dit vir my nie net oor hulp vir die kinders nie, maar wel oor kanker as sulks. Maar, CHOC gee n wegspringplek om iets daadwerkliks te kan doen om ń verskil te maak aan die groter prentjie en almal wat daardeur geraak word.
Donate to Santie Janse van Rensburg
Confirm the donation details below to proceed to PayGate.