Personal Message:
Ek gaan WEER die jaar Comrades, nommer 9 aanpak, met die doel om n verskil te maak in klein kindertjies se lewens wat veg en siek is met kanker! Elke Rand gaan vir n baie goeie en groot doel!! So, ek gaan deelneem nie net vir my eie prestasies nie, maar vir n heel groter doel en om n verskil te maak! Ondersteun my deur n bydra te maak tot my doel! Waardeer elke sent….en ek sal veg elke kilometer net soos die kindertjies veg elke dag!