Rhea Koch profile image

Rhea Koch

Childhood Cancer Foundation (CHOC)

Personal Message:

To help parents and children in need.

R6 650 of R6 000

Donations & Messages
 of Good Luck

07 Jun 2024

R100.00

Ek support julle van hier af die hele pad!!! Julle KAN💪🏻💪🏻

Anet Zitzke

06 May 2024

R300.00

Baie Dankie dat Ek jou rubber arm Kon draai vir ons 4de Comrades. Ons gaan lekker hardloop en dit geniet.

Melanie Willemse

05 May 2024

R150.00

Kap hom my maat! Sien julle op die pad

Cheri Oosthuizen

05 May 2024

R100.00

Alle sterkte Vir die Groot C. Jy het so hard gewerk.mag jy n wonerlike wedloop beleef😀🏃‍♀️

Tanja

04 May 2024

R2 050.00

Go sussie Go!!!

Elza

03 May 2024

R50.00

Jy het hard geoefen en jy is reg vir hierdie. Begin stadig en geniet elke treë daarvan. Ons is baie lief vir jou en wens jou net voorspoed toe vir die dag!

Tilla

03 May 2024

R150.00

Jy's 'n yster, Rhea

Leonie Geldenhuys